
Emanuel Lasker
Emanuel Lasker (24 Desember 1868 – 11 Januarie 1941) was ‘n Duitse skaakspeler, wiskundige en filosoof van Joodse afkoms, wat die wêreldkampioen was vir 27 jaar (vanaf 1894 tot 1921).
. . . Emanuel Lasker . . .

Emanuel Lasker was gebore op Desember 24, 1868 in Berlinchen in Neumark (nou Barlinek in Pole). Op die ouderdom van ag was hy in Berlyn om wiskunde te studeer, waar hy saam met sy broer gewoon het Berthold, wat ag jaar ouer as hy was, en hom leer skaak speel het.
Om geld te verdien het Emanuel Lasker skaak en kaartspeletjies gespeel vir klein bedrae, veral by Kaffee Kaiserhof.[1]
Lasker het Kaffee Kaiserhof’s se jaarlike Wintertoernooi van 1888/89 gewen. Lasker het toe ‘n meester geword wat sy skaakloopbaan begin het.[2]
Lasker het gesterf van ‘n nier-infeksie in New York op January 11, 1941, op die ouderdom van 72. Hy is oorleef deur sy vrou Martha en sy suter Lotta Hirschberg.[3][4]
- The London Chess Fortnightly, 1892–93[5]
- Common Sense in Chess, 1896
- Lasker’s How to Play Chess: An Elementary Text Book for Beginners, Which Teaches Chess By a New, Easy and Comprehensive Method, 1900
- Lasker’s Chess Magazine, 1904–1907.[6]
- The International Chess Congress, St. Petersburg, 1909, 1910
- Lasker’s Manual of Chess, 1925,.[7]
- Lasker’s Chess Primer, 1934
. . . Emanuel Lasker . . .