
Kampioentrofee 2025
Die Kampioentrofee 2025 (Engels: 2025 ICC Champions Trophy) sal in Februarie 2025 in Pakistan plaasvind. Dit sal die negende Kampioentrofee in EDI–krieket wees wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word.
. . . Kampioentrofee 2025 . . .
Die Kampioentrofee 2025 is deur die Internasionale Krieketraad in November 2021 aan Pakistan toegewys.[1]
Aan die Kampioentrofee 2025 sal agt spanne kan deelneem.[2]
Die spanne sal in twee groepe van vier spanne elk verdeel word, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne van die groep speel. Die boonste twee spanne van elke groep sal hierna vir die halfeindrondte kwalifiseer en die wenners van hierdie wedstryde sal in die eindstryd ontmoet.
- (en) Nagraj Gollapudi (16 November 2021). “USA co-hosts for 2024 T20 WC, Pakistan gets 2025 Champions Trophy, India and Bangladesh 2031 World Cup”. ESPNcricinfo. Besoek op 27 November 2021.
- (en) Nagraj Gollapudi (1 Junie 2021). “ICC expands men’s world events: ODI WC to 14 teams, T20 WC to 20 teams”. ESPNcricinfo. Besoek op 27 November 2021.
. . . Kampioentrofee 2025 . . .
This article is issued from web site Wikipedia. The original article may be a bit shortened or modified. Some links may have been modified. The text is licensed under “Creative Commons – Attribution – Sharealike” [1] and some of the text can also be licensed under the terms of the “GNU Free Documentation License” [2]. Additional terms may apply for the media files. By using this site, you agree to our Legal pages . Web links: [1] [2]