Babiana montana

Babiana montana is ‘n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genusBabiana behoort. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Caledon tot by Bredasdorp voor. Die plant het ‘n voorkomsgebied van net kleiner as 3000 km² en is deel van die fynbos en renosterveld. Dit het egter meer as 70% van sy habitat afgestaan aan graan verbouing die afgelope 70 jaar. Die oorblywende drie subpopulasies word bedreig deur indringerplante en oorbeweiding deur vee.

Babiana montana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
B. montana
Binomiale naam
Babiana montana

G.J.Lewis

. . . Babiana montana . . .

. . . Babiana montana . . .

This article is issued from web site Wikipedia. The original article may be a bit shortened or modified. Some links may have been modified. The text is licensed under “Creative Commons – Attribution – Sharealike” [1] and some of the text can also be licensed under the terms of the “GNU Free Documentation License” [2]. Additional terms may apply for the media files. By using this site, you agree to our Legal pages . Web links: [1] [2]

. . . Babiana montana . . .

Previous post Kampioentrofee 2025
Next post AB de Villiers