
Sliedrecht
Sliedrecht is ‘n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met ‘n bevolking van sowat 26 000 in 2021 en ‘n oppervlakte van sowat 14 km².
Sliedrecht
Slierech
|
|
---|---|
Munisipaliteit
|
|
![]() Nasionaal Baggermuseum
|
|
![]() Ligging van Sliedrecht in Zuid-Holland-provinsie
|
|
![]() Kaart van Sliedrecht-munisipaliteit
|
|
Koördinate: 51°49′N4°46′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Jan de Vries (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,01 km2 (5,41 vk. myl) |
• Land | 12,83 km2 (4,95 vk. myl) |
• Water | 1,18 km2 (0,46 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 589 |
• Digtheid | 1 826/km2 (4 730/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode |
3361–3364, 3366
|
Skakelkodes | 0184 |
Bestuurlike sentrum | Sliedrecht |
Webwerf | www.sliedrecht.nl |

Sliedrecht lê in die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie en aan die noordoewer van die Beneden-Merwede-rivier.
In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is ‘n Hollandse dialek.
Sliedrecht is bekend om sy baggerbedrywe en deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.
. . . Sliedrecht . . .
Sliedrecht · Baanhoek
Verkiesings sedert 2010:
Party | Setels 2010 |
Setels 2014 |
Setels 2018 |
---|---|---|---|
CU–SGP | 7 | 7 | 7 |
PRO Sliedrecht | 4 | 5 | 5 |
CDA | 3 | 3 | 3 |
PvdA | 3 | 2 | 2 |
VVD | 2 | 2 | 2 |
Slydregt.NU | 1 | ||
D66 | 1 | ||
Totaal | 19 | 19 | 21 |
- Bas van der Vlies (1942–2021), politikus
Molenlanden | ||
Papendrecht | Hardinxveld-Giessendam | |
Dordrecht |
. . . Sliedrecht . . .
. . . Sliedrecht . . .
More Stories
Armeense alfabet
Die Armeense alfabet (Հայկական Այբուբեն) word sedert die jaar 405 of 406 gebruik vir die skryf van Armeens. Dit is...
NG gemeente Boksburg-Wes
Die NG gemeente Boksburg-Wes is ’n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oos-Randse stad Boksburg. Einde 2016 was...
Edward José
Edward José (5 Julie 1865 – 18 Desember 1930) was 'n Belgiese filmregisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur.Edward JoséEdward José in...